Sport
Sportdag vir jonges kweek kampioene
Akademie Reformia het Saterdag ‘n bulletjie- en mininetbaldag aangebied wat deur spelers van Mitchell House, die laerskole Krugerpark, Pietersburg-Oos, Messina, Pietersburg Laerskool, Curro Heuwelkruin en Erica Pre-primêre Skool bygewoon is. Die jong kampioene in wording het vir hul plesier gespeel en geen tellings is gehou nie. Ouers en afrigters het gesorg dat die spel nie …

Akademie Reformia het Saterdag ‘n bulletjie- en mininetbaldag aangebied wat deur spelers van Mitchell House, die laerskole Krugerpark, Pietersburg-Oos, Messina, Pietersburg Laerskool, Curro Heuwelkruin en Erica Pre-primêre Skool bygewoon is.
Die jong kampioene in wording het vir hul plesier gespeel en geen tellings is gehou nie. Ouers en afrigters het gesorg dat die spel nie te ernstig raak nie, maar het raad uitgedeel om te verseker dat die basiese reëls nagekom word.
Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>[email protected]



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



