School sport
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se dogters krieketspanne verloor teen Piet Retief en Secunda
School sportDie Liggies het 167 lopies vir die verlies van 7 paaltjies aangeteken
-
Hoërskool Secunda se eerste rugbyspan deur na eindstryd van Virsekerbeker
School sportSecunda het die Albertonners met 44-10 geklop.
-
Ermelo Hoërskool se leerders vaar goed tydens die Mpumalanga- en Bokkieweektoere
School sportKlarissa Joubert, ’n 0/18-hokkiedogter van EHS, is tydens toernooi vir die SA Bokkiespan gekies wat vanaf 1 Oktober tot 10…
-
Sias Jacobs en JP Austin van Ligbron Akademie vir Tegnologie blink uit tydens die vakansie-toer
School sportDie krieketspanne bedank hul borge en ouers wat toer moontlik gemaak het.
-
Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie skiet raak tydens die Noord-Gauteng ope
School sportSkuts van Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng, Noord-Gauteng, ESSU, KwaZulu-Natal en Limpopo het aan die byeenkoms deelgeneem.
-
Ermelo Hoërskool-dogters domineer Mpumalanga-eindstryd
School sportAl vier spanne van EHS het as die Mpumalanga-kampioene geëindig.
-
Twee Hoërskool Secunda-rugbyspanne wen Mpumalanga-grootskoleliga
School sportSecunda se 0/16-span eindig derde.
-
Hokkiespanne ding mee by Laerskool Kruinpark op Secunda
School sportSeuns- en dogtershokkiespanne neem aan dag deel.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se Computer Connection 0/15A-span is Mpumalanga Grootskool kampioene
School sportDie skool spog met vier Mpumalanga Grootskole kampioene nadat die 0/14B-span, tweedespan en derdespan ook onlangs as die Mpumalanga Grootskole…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie-hokkiespanne deur na Noordvaal-uitdunne
School sportDie Noordvaaluitspele sal na die skoolvakansie plaasvind.
-
Hoërskool Ermelo se hokkiespelers dring deur na Mpumalanga-eindstryd
School sportDie 0/14A-, 0/15A-, tweede- en eerstespan het na die Mpumalanga-eindstryd deurgedring wat op 21 Julie plaasvind.
-
Laerskool JJ van der Merwe op Ermelo gekroon as Mpumalanga-wenners
School sportDie 0/10-rugbyspan is as Mpumalanga-wenners gekroon.











