School sport
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie op Ermelo spog met drie spanne wat as Mpumalanga-kampioene gekroon is
School sportLigbron spog vanjaar met drie B-span Mpumalanga-wenners.
-
Hoërskool Ermelo-gholfspelers swaai die stokke
School sportIn die C-liga het die Erries 57 punte aangeteken en as die nommer een span geëindig.
-
-
Hoërskool Ermelo se wintersportspanne sluit liga goed af
School sportHoërskool Ermelo Calstar eerste dogtershokkiespan wen 2-1.
-
Ermelo Hoërskool sê Secunda die stryd aan
School sportDie 0/14B-rugbyspan het oortuigend gewen met ’n telling van 47-0.
-
Highveld Secondary School beats Qambekile Primary rugby teams
School sportTeam is slowly improving, but with limited resources and funding it will be a big mountain to climb.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie op Ermelo se hokkiespanne behaal gemengde welslae
School sportLigbron se dogters- en seunshokkiespanne het aan liga- en vriendskaplike wedstryde deelgeneem.
-
Secunda-atleet is SA se nuutste spiesgooikampioen
School sportMet haar vierde gooibeurt het sy die wenafstand behaal van 45,46m.
-
Erries skop wintersport af
School sportHoërskool Ermelo het Saterdag teen Potchefstroom Gimnasium die wintersportseisoen afgeskop met vriendskaplike wedstryde in Potchefstroom.
-
Laerskool JJ van der Merwe atlete verower 107 medaljes in vriendskaplike atletiekbyeenkoms
School sportLaerskool JJ van der Merwe verower 107 medaljes tydens die vriendskaplike byeenkoms.
-
Erries swaai rakette in Nelspruit
School sportDie EHS het die afgelope naweek in Nelspruit aan die Groot Vyf-tennistoernooi deelgeneem.
-
Liggie-krieketspan lewer goeie boulwerk
School sportLigbron-krieketspan het Beacon College tot 41 lopies beperk.











