School sport
-
MLA vaar uitstekend tydens Interlaer
School sportIné Nel is as die beste Dogter Junior Baanatleet aangewys in die 600m met ASA-punte van 690, terwyl Elizmarie Greyling…
-
Oosterland palm medaljes in by twee atletiekbyeenkomste
School sportHoërskool Oosterland se atlete het dié skool se naam hoog gehou by twee verskillende atletiekbyeenkomste.
-
EHS wen prestigebyeenkoms oortuigend
School sportDie EHS-atlete het duidelik bo die ander skole uitgestaan en is as wenners vir die dag gekroon.
-
Hoërskool Secunda presteer by prestige-byeenkoms
School sportDie rekords het gespat by die Prestige Atletiekbyeenkoms vir Hoërskole wat op Vrydag, 27 Januarie op Secunda gehou is.
-
Hoërskool Hoogenhout se Damian Losper verbeter drie rekords
School sportDaar is vir die eerste keer in jare aan Riaan Dempers se rekord geraak.
-
Liggies skud atletiekvere reg
School sportDie Liggie-atlete het te midde van strawwe kompetisie goeie vertonings gelewer en talle podiumplekke behaal.
-
Laerskool HM Swart-leerders beïndruk tydens interhuis
School sportMorongwa Moseloane het die 75m-hekkies vir D0/12 verbeter in ’n tyd van 12,72 sekondes
-
Rekords spat op interhuis
School sportHoogste prestasie vir die dag volgens die APE-tabel is toegeken aan Zané Kruger en Lewellyn Harmse.
-
-
0/14-Erries wen kampioenskap
School sportHoërskool Ermelo se 0/14-krieketspan is as Gert Sibande-kampioene gekroon.
-
School plays provincial games
School sportEvander High School was representing Gert Sibande District during the Saturday games.
-
MLA 0/15-rugbyspan gekroon as Beeld-troffewenners
School sportDié span, wat as die Brumbies bekendstaan, moes hard werk om tot die eindstryd te vorder nadat Curro Heuwelkruin in…











