Delmas
-
Alleged cop killers to ask for bail in Delmas Court
The appearance of Qwabe and Khoza in the Delmas Magistrate’s Court followed the death of off-duty Sergeant Serwadime Harry Mokadi…
-
‘n Goeie dosis Vtamien C is as skenking ontvang
Volgens Carel Botha het hy dit goedgedink om die naartjies aan behoeftige instansies te gee.
-
Dellies hokkie-bokkies draf teen Stoffberg uit
Dellies en Stoffberg se eerste spanne het gelykop geëindig met twee doele elk.
-
Vermeende kapers in hul spore gestuit tydens Operasie Shanela
’n Wit Datsun Go het glo in hul rigting beweeg, gestop,en twee gewapende mans het uitgeklim, na die insittendes van…
-
Valke Rugby Unie se Kestrel Liga begin op Delmas
“Ons Phoenix-span is baie opgewonde oor die Kestrel-liga van 2024 en sien baie uit na die res van die wedstryde,…
-
Delmas VLU raap pryse op tydens prysuitdeling
Brits het lede en besoekers rondom die belangrikheid van goeie oefening, wat in essensie die liggaam versterk en soepel maak,…
-
Dellies se landsdieners leer K9’s ken
Die span van K9 Unit het eerstens aan die landsdieners die belangrikheid van goeie sorg vir jou toeteldiere verduidelik –…
-
Munisipaliteit faal met dienslewering op Delmas, inwoners spring self in
“Die kundigheid en bronne om behoorlike dienste te lewer, bestaan bloot net nie meer nie.”
-
Kleurvolle kleuteratletiek op Delmas gehou
Laggende en jillende kaalvoetkleuters, onderwysers, ouers en toeskouers het vir die opening aangetree.
-
Phoenix Rugbyklub-spelers draf teen VUT uit
Die rugbyklubs van Phoenix en die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) van Vereeniging het op Phoenix se tuisveld by Hoërskool…
-
Nog ’n ringballiga-wedstryd op Delmas beklink
Die Delmas Dragons ringbalspan het op 27 April teen die Phoenix ringbalspan van Middelburg te staan gekom. Die kragmeting het…
-
Delmas Herleef herstel slaggate in Bredenkampstraat op Delmas
Die opdamming van water weens verstopte stormwaterslote het glo grootliks tot die massiewe slaggate in die straat gelei.











