EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Room van Sedibeng-oes gekies

MEYERTON. – Eerskomende naweek gaan Sedibeng se bestes hulle talente tydens die Gauteng Netbal Kampioenskap by die Hoërskool EG Jansen ten toon stel. Die pasafgelope naweek is die halfeind- en eindstryd van die plaaslike grootskoleliga by die Hoërskool Dr. Malan afgehandel. Die Sedibeng-wenners in die onderskeie ouderdomsgroepe is: o.19A: Vereeniging Gimnasium; o.19B: Vereeniging Gimnasium; o.17A: …

MEYERTON. – Eerskomende naweek gaan Sedibeng se bestes hulle talente tydens die Gauteng Netbal Kampioenskap by die Hoërskool EG Jansen ten toon stel.
Die pasafgelope naweek is die halfeind- en eindstryd van die plaaslike grootskoleliga by die Hoërskool Dr. Malan afgehandel.
Die Sedibeng-wenners in die onderskeie ouderdomsgroepe is: o.19A: Vereeniging Gimnasium; o.19B: Vereeniging Gimnasium; o.17A: Volkskool; o.17B: Gimnasium; o.16A: Driehoek; o.16B: Driehoek; o.16C: Transvalia; o.15A: Transvalia; o.15B: Driehoek; o.15C: Transvalia; o.14A, B, C en D: Volkskool.
*Die laerskole-ligawenners is: o.10A: Risiville; o.10B: Midvaal; o.11A: Risiville; o.11B: Risiville; o.12A: Vryheidsmonument; o.12B: Risiville; o.13A: Risiville; o.13B: Risi-ville.
*Dié spanne sal Sedibeng op 23 en 24 Junie in Krugersdorp tydens die Gauteng Kampioenskap verteenwoordig.  *Die kwarteindstryde van die Valke se rugbyliga om die Virseker-beker is op 10 Junie by die Hoërskool Dr. Malan beslis.  Die halfeindstryde vind op 24 Junie in Johannesburg by die Hoërskool Hans Moore beslis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button