CommunityCommunityEntertainmentEventsLifestyleLocal newsNewsPhoto Galleries

Groot getal besoekers by Geloftefees in Suikerbosrand

Meer as 1 000 besoekers het gister die Geloftefees in die Heidelberg-omgewing bygewoon, sê mnr. Freddie Peters, bekende boer, politikus en kultuurhandhawer van die Midvaal-omgewing

Meer as 1 000 besoekers het gister die Geloftefees in die Heidelberg-omgewing bygewoon, sê mnr. Freddie Peters, bekende boer, politikus en kultuurhandhawer van die Midvaal-omgewing. Prof. Danie Goosen, voorsitter van die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK), het gister gesê dat Afrikaners in groter getalle die Geloftefeeste landswyd bywoon. Dit is ‘n tendens wat die afgelope jare aanhou groei en dit is verblydend dat al meer jonger mense ook die feeste bywoon.

Hier is ‘n paar foto’s van gister se fees in die Heidelberg-omgewing.
Foto’s Stanley Coetsee & Freddie Peters

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button