EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Internasionale-byeenkoms op DP stel nie teleur

SASOLBURG. – Die vyfde Sasol-NWU Senior Internasionale Atletiekbyeenkoms was ‘n rasende sukses. Honderde toeskouers het Dinsdagmiddag en aand op die DP de Villiers-stadion toegesak en dit is hoe dit hoort wanneer van die land se top atlete in aksie is. Selfs atlete van Poland, Qatar, Zambië, Zimbabwe, Botswana, Lesotho en Swaziland het deelgeneem. Vanuit ‘n …

SASOLBURG. – Die vyfde Sasol-NWU Senior Internasionale Atletiekbyeenkoms was ‘n rasende sukses. Honderde toeskouers het Dinsdagmiddag en aand op die DP de Villiers-stadion toegesak en dit is hoe dit hoort wanneer van die land se top atlete in aksie is. Selfs atlete van Poland, Qatar, Zambië, Zimbabwe, Botswana, Lesotho en Swaziland het deelgeneem. Vanuit ‘n plaaslike oogpunt het Valies soos Ruan Combrinck, Wally Ungerer, Nicole Louw, Tshepang Makhete en Chris Harmse die plaaslike toeskouers iets gegee om oor te juig.   – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir die volledige berig en nog aksiefoto’s 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button