EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Vreugdevure brand in V’niging

VEREENIGING. – Die kalk het toe inderdaad op die tuisveld van Vereeniging Rugbyklub gespat toe hy ‘n fel aanslag van die NWU Vaal se eerste rugbyspan afgeweer het om met 33-24 seëvier. Die studente het rustyd 19-12 voorgeloop maar die tuisspan het in die tweede helfte beter afgeronde rugby opgelewer om die jaarlikse derby in …

VEREENIGING. – Die kalk het toe inderdaad op die tuisveld van Vereeniging Rugbyklub gespat toe hy ‘n fel aanslag van die NWU Vaal se eerste rugbyspan afgeweer het om met 33-24 seëvier. Die studente het rustyd 19-12 voorgeloop maar die tuisspan het in die tweede helfte beter afgeronde rugby opgelewer om die jaarlikse derby in die Valke se Peregrine-liga te wen. – Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag en nog aksiefoto’s 

AJ Pretorius, woelige flank van NWU Vaal, het Vereeniging se verdedigers aan die raai gehou. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button