EntertainmentLocal newsNewsNews

Leser terugvoer – Baie dankie

Altyd lekker om positiewe terugvoer van ons lesers te kry.

Baie dankie aan Leni de Villiers vir jou sms. Ons waardeer dit om positiewe terugvoer te ontvang.

Dis mense soos jy wat ons werk die moeite werk maak.

Leni het per Vaalweekblad se sms lyn laat weet:

“Die laaste uitgawe van VWB. Ek kan nie glo die jaar is byna verby nie.

“Ook ek wil ‘n groot dankie se vir elke week se lekkerlees~ en kyk.

“Al die artikels {te veel om te noem} en Ettienne se pragfoto’s het my deur die jaar gesleep.

“Ook wil ek graag vir Gerda Bruinette uitsonder met haar lekker stories (ek hoop Antjie kry haar Kersbederf) en die hele Redaksie, dat julle gesond mag bly.

“Ek hoop ons lees mekaar weer in 2022. Groete, Leni de Villiers van Sasolburg”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button