Entertainment

Nou nie vergeet nie… Liewe Heksie is hier!

Liewe Heksie - net vanmiddag by die ERT. Kinderteater, vir oud en jonk, uit die boonste rakke.

SASOLBURG. – Liewe Heksie is vanmiddag by die Ettiene Rouseau Teater in Sasolburg. 14:00! Sy kan net vandag in die Vaaldriehoek kuier. Dan moet sy weer vort op haar besem en rolskaatse.

Kaartjies is te koop by https://www.ltickets.co.za/…/liewe-heksie-en-die…/. R120 vir volwassenes en R100 vir kinders. Worsbroodjies en kerrie en rys sal ook te koop wees.

Maar hoor wat het Liewe Heksie self te sê: https://www.facebook.com/ERTSasolburg/videos/1214368546002663

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button