Laat Wiannel jou met ‘n Klein Bietjie Liefde bederf!
Bestel heerlike, gesonde maaltye vir vandag of die hele week

Is jy lus vir lekker eet maar het nie altyd die tyd of lus om te koo nie? Hier is ‘n gesonde, gerieflike alternatief: Bestel jou voorbereide etes by Wiannel van Zyl van die tuisrestaurant “Klein Bietjie Liefde”!
Wiannel maak kosmaak gemaklik vir jou en jou gesin.
“Ons het ‘n passie vir kosmaak en maak elke dag aandete. Ons het ‘n gewone Spyskaart, Low-Carb en ‘n Kinder Opsie, asook Platters, 1kg Maaltye, Sop en heerlike koeke,” sê Wiannel.
Etes kos R60 vir volwasse porsies. Kinderporsies is ook beskikbaar.
Klein Bietie Liefde is geleë in 68 Macowenstraat, SE 2, Vanderbijlpark.
Kyk gerus na die week (6 – 10 Junie 2022) se spyskaarte en bestel by Wiannel by 081 556 1174 of Wianell@gmail.com

Opdatering 15 Augustus 2022



