EntertainmentLocal newsNews

Ricky Faber by Midvaal Summer Festival

Die Midvaal Summer Festival is om die draai. Kan jy bekostig om dit te mis?

MEYERTON. – Merk die datum solank op jou kalender. 29 en 30 September gaan die poppe dans wanneer die Midvaal Summer Festival by die HS Dr. Malan plaasvind. As pret, plesier en musiek jou tone laat omkrul van lekkerkry kan jy nie bekostig om dit mis te loop nie.

Ricky Faber is een van vele kunstenaars wat daar gaan optree.  Kliek op die skakel om te sien wat hy te sê het.

https://fb.watch/mttHP0SXD2/?mibextid=cr9u03

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button