EntertainmentLocal newsNewsNews

Dis amper die Midvaal fees ou bees!

Die Midvaal Summer Sports Festival gaan vanjaar vir die eerste keer in Meyerton plaasvind

MEYERTON. – Die Midvaal Summer Sports Festival gaan op 29 en 30 September Meyerton op horings neem. Die fees word op die HS Dr. Malan se terrein aangebied en beloof om ‘n skouspel soos min te wees.

Behalwe vir die Rhinos Sewes, hokkie en Fast Five netball gaan daar ‘n horde stalletjies, pretritte en musiebederfies wees.

Saterdagaand gaan RNK om 19:00 die feesgangers se ore met hul musiek streel en nie verveel.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button