Local news

Karwas en Boeretroos: Kom bederf jou voertuig hier!

Kom rus ' n bietjie en laat die harde werk oor aan dié toegewyde span!

 

Kom kuier by Karwas en Boeretroos in Stephano Park Sentrum, R42, Vanderbijlpark waar die bekwame personeel jou flink en vinnig sal bedien. Dis by dieselfde sentrum waar Leading Agri Animal Feeds, Smokey BBQ Take Away en Canvas Clinic is.

Kontak Karwas en Boeretroos by 082 535 7437 vir meer inligting of besoek hul Facebook-blad by https://www.facebook.com/profile.php?id=100086122160027

Back to top button