Local news

Kaskar-pret by Noordskool

Vier wiele en 'n beitejie mannekrag en siedaar jy het vetpret

SASOLBURG. – In meeste mense se kinderdae is daar iewers ‘n geskraapte knie, ‘n vel-af handpalm of ‘n stukkende toon waarvoor ‘n kaskar of kaskarwedren verantwoordelik is.

Dis amper soos ‘n voorvereiste voordat jy eendag nostalgies mag raak.

Die jongelinge van die Laerskool Noordskool in Sasolburg het onlangs die geleentheid gekry om hulself met hul jaarlikse kaskarwedren uit te leef. En was dit nie vet pret nie.

Pasop voor! Mianè du Preez, Natalie Swart en Taylen Kriel laat wiel tydens die Laerskool Noordskool se kaskardag

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button