Local news

Betogers naby Lethabo-kragstasie gearresteer

Motoriste word versoek om die area te vermy.

VANDERBIJLPARK – Verskeie betogers is glo gisteraand naby die Lethabo-kragstasie gearresteer. Daar word glo betoog oor werkers wat vanuit ander provinsies voorkeur kry bo plaaslike inwoners.

Na wat verneem word, is daar vanoggend ‘n groep betogers wat voertuie met klippe gooi. Motoriste word aangeraai om die brug by Ascot on Vaal op pad Viljoensdriftt toe te vermy. Sover is die R832/r42-afrit na Vereeniging steeds veilig.

Die polisie is volgens beskikbare inligting op die toneel om orde te handhaaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button