Local news

Juniors steel harte by Mnr. en Mej. Skole

Die juniors het hulself geniet by die Mnr. en Mej. Skole kompetisie. Die spanning het hoog geloop totdat die wenners aangewys is.

VAALPARK – Die Junior Mnr. en Mej. Skole kompetisie het Donderdag met ʼn spog geleentheid tot ʼn einde gekom.

Daar is lank geoefen aan die eerste item, ʼn Cowboy-dans wat deur al die finaliste uitgevoer is en beslis ʼn hoogtepunt was.

Die finaliste het ook die kans gehad om in hul skoolklere en laastens in aanddrag op die verhoog te stap.

Die deelnemers het in verskeie afdelings pryse ontvang van Mej. Persoonlikheid tot by Mnr. Fotogenies.

Al die wenners van die Mnr. en Mej. Skole kompetisie. Foto verskaf/Chantenique Modelling School.

Uiteindelik het die groot oomblik aangebreek en is Danielle Venter as Mej. Junior Skole  en Liam Botes as Mnr. Junior Skole gekroon. Beide is van Laerskool Midvaal.

Die ander kategorie wenners is:

Liam Botes – Mnr Junior Skole – Midvaal

Ziané – Miss Fun – Midvaal

Zano Dial – Mej Fotogenies – Fundamental

Giselle Rodrigues – Mej Persoonlikheid – Fundamental

Miané Gouvea – Director’s Choice – DF Malherbe

Karli Pretorius – 2 de Prinses – Destinata

Kendal Scheepers – 1ste Prinses – Rissiville

Zandré v Niekerk – 1 ste Prins – Voorwaarts

Amand Henning – 2 de Prins – Republiek

Dylan de Lange – Directors Choice – Republiek

Logan Greyling – Mnr Persoonlikheid – Republiek

William Intiros – Mnr Fotogenies – Fundamental

Louwrens Meintjies – Mnr Fun – Voorwaarts


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button