News

  • Yolandi Raath van Meyerton is laasweek deur 'n man, gewapen met 'n mes, by haar woning aangeval.

    Vrou leef in vrees na aanval

    News

    MEYERTON. – Wat veronderstel was om ’n normale dag vir Yolandi Raath (25) te wees, het in ’n nagmerrie ontaard…

  • Terwyl omstanders toekyk, probeer brandspanne verhoed dat die vlamme na die tweede gedeelte van die skakelhuis versprei. Foto’s: Jannie du Plessis

    Bybel in hand en niks anders na brand

    News

    VANDERBIJLPARK. – Terwyl twee honde verward in ‘n erf in Davystraat rondgehardloop het, is ‘n hele leeftyd van ‘n ma…

  • Illustration Photo

    900 klagte teen pedofiel-pa

    News

    SASOLBURG. – Die pedofiel-pa van Vaalpark wat verlede jaar in hegtenis geneem is weens die maak en verspreiding van kinderpornografie,…

  • Kom stap vir Cansa

    SAP Supreme Cup:Kom stap vir Cansa op die renbaan

    News

    Hope gesinspret, fantastiese kos en opwindende perdesport is op die program by die SAP Supreme Cup wat op 26 September…

  • ie wrak waarin Brandon gesterf het en Zhandré ernstig beseer is.

    Ongeluk eis 19-jarige

    News

    VEREENIGING. – ’n Donker wolk hang oor familie en vriende van Brandon du Plessis (19), nadat hy Sondagoggend noodlottig in…

  • Over the years there has been a steady flow of sludge and sediment down the Vaal River. This has accumulated in the banks of the Loch Vaal residential area. Due to this accumulation one of the residents along this bank has been unable to launch his boat in the river. Bovu Fluid Holdings (Bovu Pumps) was requested to utilise their Ultratrex Amphibious Excavator to assist with the sludge removal and cleaning of this sludge build-up. Bovu Fluid Holdings (PTY) LTD is the sole distributor for the Ultratrex Amphibious dredgers and equipment. Photo provided

    Amphibious dredging at Loch Vaal

    News

    Over the years there has been a steady flow of sludge and sediment down the Vaal River. This has accumulated…

  • Die afgelope naweek se eerste lentereën is deur die meeste inwoners van die Vaaldriehoek verwelkom, maar vir sommige het dit groot teëspoed gebring. Twee voertuie het Saterdag 5 September kort na mekaar in die reën op die R57 gerol - een naby die Ekopark by Vaalpark en die ander een naby Stonehaven. Slegs een persoon is redelik ernstig in die ongelukke beseer en hospitaal toe geneem, terwyl ander pasiënte lig beseer en op die toneel deur paramedici behandel is. In 'n ander tragiese voorval het die 19-jarige Brandon du Plessis in Karibastraat, Vereeniging, laat Saterdagaand beheer oor sy voertuig verloor. Die voertuig het neus-eerste in 'n afgrond van sowat 12 meter diep, beland. Brandon het op slag gesterf en sy passasier, sy 20-jarige vriend, is met kritieke beserings in die hospitaal opgeneem. Foto’s: Rudy Francis en Chris Smuts

    Lentereën bring teëspoed

    News

  • Demands handed over

    News

    VANDERBIJLPARK. – An approved march supposed to culminate in the formation of a memorandum of grievances to the Emfuleni Municipality,…

  • Ongeluk Barrage

    Ernstige ongeluk op kruising

    News

    VANDERBIJLPARK. – ‘n Ersnstige ongeluk het vanmiddag op die kruising van Barrageweg en Frikkie Meyer boulevard gebeur waarin vier beseer…

  • Fanie Janse van Rensburg (links op die foto) het onderstebo en baie geskok uit die Toyota bakkie geklim nadat hy op die Stokkiesdraai pad in die reënweer Vrydagmiddag ongeveer 14:00 met sy voertuig gegly het en teen die muur by Jansen Houtwerke gebots het. Fanie, ‘n werknemer by ArcelorMittal is met ‘n paar kneusplekke later uit die hospitaal ontslaan.

    Wonderwerk – net ‘n paar kneusplekke

    News

  • Hierdie knewel van ‘n blomkool weeg 3.2kg en oom Andries Joubert (79) woeker

    Oom Andries se vingers steeds groen

    Community

    VANDERBIJLPARK. – So op die drumpel van die lente is almal besig om te plant en reg te maak vir…

  • CANSA

    SAP Supreme Cup: Kom stap vir Cansa op die renbaan

    Community

    Hope gesinspret, fantastiese kos en opwindende perdesport is op die program by die SAP Supreme Cup wat op 26 September…

Back to top button