NewsNews
Slaggat op slaggat
VEREENIGING. – Inwoners van Duncanville sit met hul hande in hul hare oor die slaggate wat by die dag meer word. Verskeie klagtes oor die slaggate is al aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gerapporteer, maar klagtes val net op dowe ore. Die strate wat die ergste deur die slaggate geraak word, is Piet Retieflaan, …
VEREENIGING. – Inwoners van Duncanville sit met hul hande in hul hare oor die slaggate wat by die dag meer word. Verskeie klagtes oor die slaggate is al aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gerapporteer, maar klagtes val net op dowe ore.
Die strate wat die ergste deur die slaggate geraak word, is Piet Retieflaan, Louis Trichardstraat, Pieter Uyslaan, Charl Cilliersstraat en Hendrik Potgieterstraat. By sommige plekke moet motoriste stop en wag dat aankomende verkeer eers verbygaan, omdat die slaggate te groot is om verby dit te ry, sonder om ‘n ongeluk te veroorsaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.