Local newsNewsNews
Motorfietsryer sterf tragies
VEREENIGING. – ‘n 53-jarige motorfietsryer is Saterdagmiddag op die hoek van Houtkopweg en Steel straat tragies in ‘n ongeluk oorlede. Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend. Die bestuurder van die wit FJ Cruiser wat in die ongeluk betrokke was, het ligte beserings opgedoen en is na ‘n plaaslike hospitaal vir behandeling geneem. Die …




VEREENIGING. – ‘n 53-jarige motorfietsryer is Saterdagmiddag op die hoek van Houtkopweg en Steel straat tragies in ‘n ongeluk oorlede. Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend. Die bestuurder van die wit FJ Cruiser wat in die ongeluk betrokke was, het ligte beserings opgedoen en is na ‘n plaaslike hospitaal vir behandeling geneem. Die motorfietsryer is op die toneel deur paramedici van Netcare911 dood verklaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

