NewsNews

Student aangerand na onderonsie oor hek

'n Student, wat 'n inwoner is van 'n spoggerige woonstel kompleks, is deur 'n mede inwoner en sy vriene glo aangerand.

‘n Student, wat ‘n inwoner is van ‘n spoggerige woonstel kompleks, is deur ‘n mede inwoner en sy vriene glo aangerand.

Dit nadat  die student gaan kla het oor die geraas wat die groep gemaak het 02:00 in die oggend, toe hulle by die huis gekom het. Daar was glo ‘n woordewisseling nadat die student dit onder die groep se aandag gebring het dat die hek ook nou stukkend is.

Volgens ao Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, het die student wat aangerand is ‘n saak van aanranding gewoon by die polisie gaan aanmeld.

Hieronder is twee videos wat opgeneem is tydens die aand wat die voorval plaasgevind het. Die eerste video is geneem terwyl die groep studente by die woonstel aangekom het. Die volgende video is die woordewisseling wat gelei het na die aanranding.

Waarskuwing in beide die videos word kru-taal gereeld gebruik. 

https://www.youtube.com/watch?v=d9xGzeaawgI&feature=youtu.be

https://www.youtube.com/watch?v=cWptGyWJ-aA&feature=youtu.be

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button