LifestyleLocal newsNewsVacancies

Wie het ‘n pos vir dié Vaaldriehoekse werksoekers?

Vaalweekblad het die volgende SMS'e ontvang van inwoners wat op soek is na werk

Vaalweekblad het die volgende SMS’e ontvang van inwoners wat op soek is na werk. Let wel, dit word onveranderd geplaas soos wat ons dit ontvang het, om aan potensiële werknemers ‘n idee te gee van die aansoekers se taal- en skryfvaardigheid.
Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers!
*Am Mtendere Moyo, am looking for a job as a gardener. 078 382 4229.
*Ek is op soek na december los werkies kan tuine werk doen gras sny kan verf werk doen dakke seel geute of as daar iemand is wat my kan help met kar wag werk dit moet nie veder as drie re viere wees nie wil graag net kos op die tafel sit en net n lekker kersfees he 076 494 2270.
*My naam is jaco ek woon in vereeniging ek is 34 jaar oud ek is dringend op soek na werk as enige iemand my net kan help met n werk ek kan werk as genarl worker kan granding werk doen soek engineering werk ek het my bassiese riging ge doen en my bassiese forklift ek is op soek na iemand wat my sal op lei as n riger of as daar iemand is wat n los werkie het vir my ek kan tuine werk doen gras sny verf werk dakke seel geute ek is hardwerkend rook en drink nie wil net kos op die tafel sit en net n lekker kersfees he. 076 494 2270.
*My naam is selina 45 years old op soek vir werk 3 days a week in vanderbilpark of vereeniging baie betroubaar. 083 743 1888.
*My name is Matilda I am 30 years old am looking for a job as a cleaner please contact me to this number 078 426 1023. am speaking English.
*I am seeking for work domestic work for sleepin, l am Maria Mofokeng. 083 766 3936.
*Ek is Charne Spies. Ek het gematrikuleer met Wiskunde, Grafiese tekeninge, Wetenskap en Fisiese Wetenskap. Ek het werks ondervinding as ’n kassier en admin klerk. Ek is dringend opsoek na enige werk in Vanderbijlpark / Sasol omgewing. Ek is bereid om te leer en hard te werk. 071 379 9922.
*Ek was n portier gewees vir 7 jaar by n private hospitaal. Soek weer werk as portier by n privaat hospitaal. of bode in hospitaal. Aflewering kode8. Of opsigter by n kerk of ouetehuis? Of garden nursery Eks 46jr oud . Blanke man. Sal uitslaap as dit nodig is, of verhuis. Vaaldriehoek of buite? Dankie Reinhardt. 079 776 8159. Whatsap. 073 057 1297. Of werk by n landbou koperasie? Geen matriek. Maar ek kan werk.
*Lillian Maqena looking for a domestic work or nanny. 067 050 6963 or 081 540 3478.
*My naam is suzen 49 jaar. ek soek asblf 4dae huisewerk. mwtfhardwork. Ek bly sebokeng. 078 811 0912.
*My name is Anna Mkhwanazi. I am looking for a job as a domestic worker on Thursdays only. I can clean, iron and do laundry. 071 184 8093.
*My name is Miriam I am looking for domestic work Monday to Friday. 078 398 2228.
*My name is selina. am asking for a job please I was working in vaalpack and they moved to Durban. As a domestic worker. 078 053 5432.

 

Back to top button