AmusingLifestyleLocal newsNationalNews

Waterpret by Hoërskool Driehoek!

Vanoggend se hewige reënbui in Vanderbijlpark het daarvoor gesorg dat die seunskinders bietjie morsige pret tussen hul tent-klaskamers kon hê.

Die Hoërskool Driehoek se rugbyveld is steeds ‘n “tentdorp” waar die kinders tydelik skoolgaan terwyl hulle nog nie na die klaskamers kan terugkeer nie.

Vanoggend se hewige reënbui in Vanderbijlpark het daarvoor gesorg dat die seunskinders bietjie morsige pret tussen hul tent-klaskamers kon maak!

Weens die strome water moes die kinders se skooldag bietjie vroeër as normaalweg eindig, wat genoeg tyd vir bietjie waterpret verseker het.

Kyk hoe gly die manne in die video wat deur Andries Visagie geplaas is:

 

https://www.facebook.com/andries.visagie/videos/10157127891136565/UzpfSTU2NjUzNjU2NDpWSzoxMjU2MzI5NDAxMTg0MjY3/

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button