NewsNews

The Phantom of the Opera – Gratis op YouTube!

Jy kan hierdie naweek Andrew Lloyd Webber se Phantom of the Opera gratis op YouTube kyk.

Hierdie spesifieke produksie van die musikale meesterstuk is verfilm in die Royal Albert Music Hall in 2011. Die hoofrolle word vertolk deur Ramin Karimloo en Sierra Boggess.

Webber het die kanaal, The Show Must Go On, onlangs geskep waar hy gratis videos en produksies laai terwyl die wêreld onder die koronavirus gebuk gaan. Elke Vrydag word ‘n nuwe produksie gelaai en dis net vir 48 uur beskikbaar. Die Phantom sal jou vasvang vanaf 20:00 vanaand. Kliek hier vir meer inligting https://www.youtube.com/watch?v=nINQjT7Zr9w #Geniet #BlyTuis #BlyVeilig

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button