NewsNews

Slegs vir 48 uur beskikbaar op YouTube – CATS

Andrew Lloyd Webber se musiekblyspel CATS, is die eerste keer in 1981 opgevoer.

Dit was ‘n groot sukses en “Memory” was bykans onmiddellik ‘n treffer. Jy kan hierdie naweek die opvoering geniet met onder andere Elaine Paige en Sir John Mills as van die voortreflike katte. Dit sal vanaf Vrydagaand, 15 Mei 2020 om 20:00 gratis beskikbaar wees op YouTube vir 48 uur. Gaan gerus na Mnr Webber se YouTube kanaal, The Show Must Go On en geniet die meesterstuk of kliek hier https://www.youtube.com/watch?v=TAAaq7M0aXs

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button