BusinessLifestyleNews
Tugela Hardware Fun day
Vrydag en Saterdag wag hier hope pret by Tugela Hardware in Vanderbijlpark! Kom loer gerus in en kyk na al die spesiale aanbiedinge op talle produkte waarmee jy jou huis en tuin in ‘n lushof kan omskep! Bring die kinders saam – laat hulle deelneem aan die prettige gesigverf en koop sommer vir elkeen van …

Vrydag en Saterdag wag hier hope pret by Tugela Hardware in Vanderbijlpark! Kom loer gerus in en kyk na al die spesiale aanbiedinge op talle produkte waarmee jy jou huis en tuin in ‘n lushof kan omskep! Bring die kinders saam – laat hulle deelneem aan die prettige gesigverf en koop sommer vir elkeen van die gesin ‘n smaaklike worsrol! Tugela is een van die oudste en mees vertroude ysterware winkels in die Vaaldriehoek. Besoek hulle op 30 en 31 Oktober in Hans Strydomstraat, Vanderbijlpark

