
BLISSFUL BAKING:
Bederf jou pa vanjaar op Vadersdag met ‘n heerlike koek uit die boonste rakke teen slegs R350.
En bederf sommer die hele gesin met ‘n “koek op ‘n stokkie”!
Hierdie smullekker Cakesickles kos R12 elk, en die Trio-pakkie is R50.
Dis ideaal vir ‘n kinder of volwasse partytjie maar kan sommer elke dag geniet word – jy hoef nie te wag vir ‘n spesiale “event”nie!
Kontak Hendrik van Blissful Baking so gou as moontlik by 084 958 6097 om te bestel.

**************************************************************************************************************
