LifestyleNews

Vadersdagwedstryd: Dadda was ‘n raadgewer; die gom van die familie

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis!

Dadda se silwergrys hare kinkel skewelyn om jou ore

jou wingerdstok vingers

vou saggies om myne

in ‘n laaste dans.

in ‘n “make believe” wals, en 6 jaar terug op Vadersdag die sagte vlerksimbaal

jou na jou hemelhuis kom haal.

Dadda was die gom van die familie; hy was ‘n ware raadgewer, en ons dogters se eerste liefde waar jy waardes geleer het, ‘n omgee-pa by wie jy baie kon leer.

***********************************************************************************************************

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button