LifestyleNews

Vadersdagwedstryd: Hy is my en ons kids se steunpilaar

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis!

Ek het ‘n man 1000 – Hy is in n rosltoel as gevolg van n werksbesering – hy is my en ons kids se steunpilaar, vriend, en hero. Ons dank die Here elke dag vir so tipe man en pa. Nie net is ons sy bestaan nie maar hy is die pa wat ons leer om op te tree soos n kind van God: Om respek vir ander mense te hê deur op n Christelike manier op te tree in Alles wat ons doen.

**********************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button