LifestyleNews

Vadersdagwedstryd: Steve Teich, altyd positief, maar nie saak wat voor hom lê

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis!

Elke plooi in sy gesig vertel die storie van sy lewesverhaal. Liefde, hartseer, letsels wat diep binne hom lê. Trane het gekom, verdwyn.  Steeds bly hy positief, maak nie saak wat voor hom lê.  Sy bestaan is liefde, luister en omgee vir ander. My man, Steve Teich, het ek baie lief, sal hom graag met ‘n naweek weg wil bederf.

***********************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button