LifestyleNews

Vadersdagwedstryd: Dié spesiale pa veg nog teen virus in hospitaal

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis!

My man, Willie Nicklin, is die beste man op aarde. Ons is dié jaar 32 jaar getroud. Ek voel hy verdien om te wen, want die jaar kon hy nie eers Vadersdag vier nie want hy het Covid gekry en is tans nog steeds in die hospitaal en veg teen die virus. So ‘n man verdien om te weet hoeveel hy vir sy gesin beteken en dit sal ‘n voorreg wees as ons hom kan laat weet hoe spesiaal hy is vir ons is.

***********************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button