LifestyleNews

Vadersdagwedstryd: ‘Só dankbaar Pappa is gespaar na ligte beroerte’

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis!

Vadersdagkompetisie:  Hierdie is my pappa, altyd ‘n bok vir sports met soveel liefde vir sy familie.  Hy was in April in die hospitaal na ‘n ligte beroerte en ons is so bly dat hy okei is en nog vir ons gespaar is.  Al is ons al groot sal pappa altyd ons pappa bly. Elke winter sorg hy vir lekker biltong en droëwors en wil net help waar hy kan om ons gelukkig te maak. Hy sal van homself wegvat om vir ons te kan gee. Ek is so vreeslik verskriklik bitter baie lief vir pappa. Dankie vir als Pappa, ons is so gelukkig om ‘n pappa soos pa te kan hê.

***********************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button