LifestyleNews
Vadersdagwedstryd: Toe ek hulp nodig gehad het, kon ek altyd op Pa se helpende hande reken
Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis!

Toe ek hulp nodig gehad het, kon ek altyd op my Pa se hande reken in my moeilike tye en goeie tye.
Soms het my Pa se hande my reggemaak, my gedissiplineer, my beskerm, my gered.
My Pa se hande was die instrumente van sy groot groot, sagte hart en liefde.
My pa was ‘n Jesus-kind – ‘n goeie mens
Dankie, Pa

******************************************************************************************
