LifestyleNews

Laat Wiannel jou met ‘n Klein Bietjie Liefde bederf!

Bestel heerlike, gesonde maaltye vir vandag of die hele week

Is jy lus vir lekker eet maar het nie altyd die tyd of lus om te kook nie? Hier is ‘n gesonde, gerieflike alternatief: Bestel jou voorbereide etes by Wiannel van Zyl van die tuisrestaurant “Klein Bietjie Liefde”!

Wiannel maak kosmaak gemaklik vir jou en jou gesin. “Ons het ‘n passie vir kosmaak en maak elke dag aandete. Ons het ‘n gewone Spyskaart, Low-Carb en ‘n Kinder Opsie, asook Platters, 1kg Maaltye, Sop en heerlike koeke,” sê Wiannel.

Etes kos R55 vir ‘n volwasse porsie en R30 vir ‘n kinderporsie.

Klein Bietjie Liefde is geleë in 68 Macowenstraat, SE 2, Vanderbijlpark.

Kyk gerus na die week se spyskaart en bestel by Wiannel by 081 556 1174 of Wianell@gmail.com

HIER IS DIE WEEK SE SPYSKAARTE:

Bietjie Liefde spyskaart A

R55

Maandag Hoender Bredie en Brokkoli Quich met Cheddar en Roomkaas

Dinsdag Bees Lasagne met Tamatie en Feta slaai

Woensdag Skaapboud met Blomkool en Kekerertjie Kerrie gereg

Donderdag Hoender Pasta Sop met Krakerige Groente en Klapper Melk

Vrydag Ham, Sampioen en Spinasie Farfalle pasta ========================================================

Bietjie Liefde Spyskaart B

LOW CARB – R55

Maandag Hoender Bredie en Brokkoli Quich met Cheddar en Roomkaas

Dinsdag Bees Spinasie Lasagne met Tamatie en Feta slaai

Woensdag Skaapboud met Blomkool en Kekerertjie Kerrie gereg

Donderdag Hoender Botterskorsie Pasta Sop met Krakerige Groente en klapper Melk

Vrydag Ham, Sampioen en Spinasie Farfalle pasta ========================================================

Bietjie Liefde spyskaart C – Kleiner porsie vir kinders

R30

Maandag Hoender met Blomkool mash en sous

Dinsdag Bees pasta meet Tamatie en Feta slaai

Woensdag Vis Koekie op Mash en Mielies

Donderdag Frikadelle, Rys en sous

Vrydag Roomerige Ham Pasta

Bestel by Wiannel by 081 556 1174 of Wianell@gmail.com

Bestel bedags voor 12H00 en kom haal jou kos enige tyd na 16H00 tot laat.
Teen ‘n ekstra fooi kan dit ook afgelewer word in Vanderbijlpark, Sasolburg en Vaalpark.

Wiannel van Zyl.

***************************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button