Local newsNewsNews

Riool stroom deur inwoner se erf tot in straat

Nog 'n Vanderbijlpark-inwoner beleef 'n nagmerrie-ondervinding met riool besoedeling in hul erf.

Raadslid Phillip Nothnagel van Wyk 5 het die die probleem herhaaldelik aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaltiteit rapporteer, maar sonder enige terugvoer of sukses. Daar is geen werk van die probleem in Mansardstraat, SW5 gemaak nie en dus is die saak nou na die Departement van water en sanitasie oorgegee.

Intussen moet die arme inwoners met riool wat deur hul erf tot in die straat stroom saamleef, met die hoop dat dit nie tot in hul woning gaan opstoot nie.

Van die foto’s wat deur raadslid Nothnagel ingestuur is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button