Local newsNewsNews
Betogers verander CBD in spookdorp
SEDIBENG. – Betogers wat teen die arrestasie van oud-president Jacob Zuma gekant is, het na wat verneem word straatsmouse en besigheidseienaars gedreig om hulle winkels en stalletjies in die sakekern van Vanderbijlpark te sluit. Hoewel die situasie in Vanderbijlpark gespanne is terwyl die gemeenskap en sakelui huiswaarts keer word daar verneem dat daar in Vereeniging …
SEDIBENG. – Betogers wat teen die arrestasie van oud-president Jacob Zuma gekant is, het na wat verneem word straatsmouse en besigheidseienaars gedreig om hulle winkels en stalletjies in die sakekern van Vanderbijlpark te sluit.
Hoewel die situasie in Vanderbijlpark gespanne is terwyl die gemeenskap en sakelui huiswaarts keer word daar verneem dat daar in Vereeniging winkels geplunder word. Die gemeenskap word gewaarsku om Leslie en Unie straat te vermy.
*Winkelsentrums soos Vaal Mall, Riversquare en Vaal Gate is as voorsorgmaatreël gesluit.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
