Local newsNewsNews

‘Stap’ saam met fotograwe deur die natuur

Vandag is dit terug natuur toe! Geniet die uitstappie saam met die fotograwe.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 55ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (14 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto van die zebras by die watergat geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die pragtige foto van die weerkaatsing op die Vaalrivier geneem.
Elsje Vermeulen het die sonsondergang foto by die EcoPark geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die oulie foto van die “laggende” zebra geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto by die Askari Game Lodge geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto op die strand in Desaru geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto Riversong-plaas geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto in Mabalingwe geneem.
Eleanor Ungerer van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi makro foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.
Huibrecht Henning het die besondere foto op hul plaas in Henley on Klip geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die ysige foto tydens Andorra se wintermaande geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mistige foto by die EcoPark geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi landskap foto geneem. Dit is nou somer in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button