Local newsNewsNews

Pragfoto’s om jou dag op te helder

Loer gerus na die pragtige foto's wat deur die fotograwe ingestuur is - hopelik is daar een wat met jou siel praat en die dag sommer beter maak.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 55ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (14 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Hendrik Grobbelaar van Centurion het die puik foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto van ‘n Bontrokkie geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi landskap foto langs die Vaaldam in Oranjeville geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto van die ou reus in die EcoPark geneem.
Petra Stuart from Loch Vaal captured this beautiful photo of powerboat racing on the Vaal River.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die pragtige foto van die Vaalrivier geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi kleurvolle foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magda Kolver van Sasolburg het die mooi foto van ‘n bloublasie wat in ‘n skulp skuil in Winkelspruit geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Thelma Ziemons van Henley on Klip het die pragtige foto van die “laggende” zebra by die Madikwe Wildreservaat geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in die Askari Game Lodge & Spa geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige foto by die Parlementsgeboue in Maleisë geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bennie Henning van Germiston het die mooi sonsondergang goto in Tulisa Park geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die oulike foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Eleanor Ungerer van Vereeniging het die mooi foto by Achors Creek, Vaaldam geneem.
Elfriede Human van Parys het die oulike foto van haar twee 5 maande oue foxtierrier hondjies (Vinkie en Mossie) geneem.
“Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens Andorra se blommeskou geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto tydens besoek aan die Kruger-wildtuin geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button