Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van 'n eekhoring geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 56ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (21 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n eekhoring geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto naby die Tristaina-rivier in Andorra geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).“Blue” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Suidelike Waterfiskaal in ‘n tuin in Garsfontein geneem.Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in die Askari Game Lodge geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n seekoei in St Lucia by die Wetland Park (IsiMangaliso) geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n nagapie geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van haar oulike hondekind geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in KwaZulu-Natal geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in die Askari Game Lodge geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens ‘n uitstappie in die natuur geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die oulike foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za