Local newsNewsNews

Foto’s met ‘n warm gevoel op ‘n koue dag

Geniet vandag se mooi foto-versameling. Hoop dit help om vir 'n wyle van die koue te vergeet.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 56ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (21 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die treffende foto in KwaZulu-Natal geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
“Scarlett” – Thelma Ziemons van Henley on Klip het die pragtige foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige landskap foto in die EcoPark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens besoek aan Desaru geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die sonsondergang foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Celest Mienie (Mienie Fotografie) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Eleanor Ungerer van Vereeniging het die mooi sonopkoms foto op Illovostrand geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Hluhluwe Imfolozi-natuurreservaat geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in ‘n klein dorpie geneem. Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in hul woonkompleks geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Gryskopmeeu op die strand in St Lucia geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button