Local newsNewsNews
Ligte vliegtuig stort neer buite VDBP
VANDERBIJLPARK. – ‘n Ligte vliegtuig het vroeër vanmiddag by Wingfield naby Kaalplaats neergestort, nadat dit teen kragdrade digby die landingstrook vasgevlieg het. Minstens twee mense is ernstig in die ongeluk beseer, waarvan een per helikopter hospitaal toe geneem is. *Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Dit sal opgedateeer word sodra meer inligting beskikbaar is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!