Local newsNewsNews

Diep, donker, kunstige fotoblad

Geniet vandag se puik foto-versameling wat deur die passievolle fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 57ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (28 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
“Goodbye Sun” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
“Kokberboom Woud” – June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n Gevlekte Ooruil in sy Jakarandaboom in die tuin geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
“Buckmoon” – Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die die Kruger-wildtuin geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto van die pomphuis langs die Vaalrivier geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Hluhluwe Imfolozi Wildreservaat geneem.
Adrie Stuart van Meyerton het die mooi, amper onheilspellende, foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n boskraai (trumpeter hornbill) in die Hluhluwe-iMfolozi Park geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button