Local newsNewsNews

Fotograwe sluit week met groot versameling af

Geniet vandag se pragtige foto-versameling wat deur die ywerige fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 57ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (28 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buite Brandfort geneem.
“A different view” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem van ‘n swart suikerbekkie wyfie wat rek en strek om daai heelike aalwyn nektar by te kom.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Antoinette Prinsloo van Sasolburg het die pragtige foto by ‘n lugskou in Nelspruit geneem.
Dylan Orphan van Sasolburg het die kunstige foto (double exposure) geneem.
“Ready for take-off” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto net op die regte oomblik geneem in die Hluhluwe Imfolozi Wildreservaat.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n boskraai (trumpeter hornbill) in die Hluhluwe-iMfolozi Park geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n boom langs die Vaaldam in Oranjeville geneem.
Johan Prinsloo van Sasolburg het die mooi foto by ‘n lugskou in Nelspruit geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die die Kruger-wildtuin geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
“Kokberboom Woud 2” – June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige wintersfoto geneem.
Leilani Röhrs van Vaalpark het ook ‘n mooi wintersfoto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het ook die koue aangedurf om die mooi foto te neem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto tydens besoek aan KwaZulu-Natal geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto by die Askari Game Lodge geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto by die Johor Parlementsgeboue geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button