Local newsNewsNews

Wye verskeidenheid prag-foto’s

Vaalweekblad deel met trots nog 'n pragtige foto-versameling wat deur die passievolle fotograwe moontlik gemaak is. Die groep verwelkom ook vir Chariska Olwage van Ellisras wat haar buiging op die blad maak.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 58ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (4 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Rooiwang muisvoël tussen die groen blare geneem.
Chariska Olwage van Ellisras het die pragtige foto van haar dogterjie geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
“Red-billed quelea” – Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buite Brandfort geneem.
“Lost World II”- Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van die seekoeie geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die sonsondergang foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van die Gryskopmeeue op die strand in St Lucia geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die treffende portretfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
“Kokberboom Woud 3” – June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die besondere foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto in hul woonbuurt geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n hommelby geneem tydens besoek aan die Aalwynplaas.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto op Riversong-plaas geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto op ‘n uitstappie naby die Tristainarivier naby Arcalis geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buite Brandfort geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button