Chariska Olwage van Ellisras het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 58ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (4 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Chariska Olwage van Ellisras het die pragtige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.“Five-pointed gypsy” – Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem van ‘n swart suikerbekkie wyfie wat die sap van ‘n aalwyn blom geniet.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto tydens vakansie in die Kaap geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die stillewe foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige sonsondergang foto in KwaZulu-Natal geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi kleurryke foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van die seekoeie geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n geelkeel kalkoentjie (Yellow- throated Longclaw) geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.“Tiny Bubbles” – Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die oulike foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Vlei Loerie by Klein Kariba geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.“Pale chanting goshawk” – Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto in hul woonbuurt geneem.“Beautiful Bark” – Ann Bussey who lives in Pennington, KwaZulu-Natal, captured this beautiful photo.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai wat ‘n voorliefde vir voëlfotografie het, het die mooi foto geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za