Local newsNewsNews

Prag-fotoversameling met spatsels van geel

Geniet vandag se prag-fotoversameling wat deur amateur- én professionele-fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 58ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (4 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende nywerheidsfoto geneem. Dit is die eerste foto wat Gerald op die blad deel.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige sonsopkoms foto oor Vryheid Park in Pretoria geneem.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas Mooidoorns net buitekant Brandfort geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto by die EcoPark in Vaalpark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Groenrugreier met ryp op sy vere geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto by Bass Lake geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto in hul woonbuurt geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n geelkeel kalkoentjie (Yellow- throated Longclaw) geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige sonsondergang foto in KwaZulu-Natal geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n swart suikerbekkie geneem.
Irene Cloete van Vaalpark het die mooi foto op ‘n plaas in Weltevreden geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die oulike foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button