Local newsNewsNews
Bekende watergat opgeknap
VANDERBIJLPARK. – Die opgeknapte J&B Driving Range Pub & Grill se amptelike opening sal vroeg September plaasvind. Intussen kan gholfstokswaaiers hul dors in die nuwe kroeg kom les en 40 balle teen R35 op die dryfbaan na hartelus moker.

VANDERBIJLPARK. – Die opgeknapte J&B Driving Range Pub & Grill se amptelike opening sal vroeg September plaasvind.
Intussen kan gholfstokswaaiers hul dors in die nuwe kroeg kom les en 40 balle teen R35 op die dryfbaan na hartelus moker.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!