Local newsNewsNews

Treffende foto’s in aardse kleure

Geniet vandag se foto-versameling wat treffend vertoon in aardse kleure.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 58ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (4 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die treffende foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto by die EcoPark in Vaalpark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skilderagtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige patrone in die sand op die strand in Desaru geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Kaapse glansspreeu geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige nywerheidsfoto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van ‘n Bontvisvanger geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Bernard du Toit van die Koue het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas Mooidoorns net buitekant Brandfort geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Kleinstreep swaeljie geneem wat modder bymekaar maak om nes te bou.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in ‘n klein dorpie tussen die berge geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die oulike foto in KwaZulu-Natal geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto van ‘n Glasogie geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi landskpa foto by Askari Game Lodge geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto tydens besoek aan Penang geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto by ‘n vee-veiling geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button