Local newsNewsNews

Motoris verloor beheer weens ‘rivier’ in SE1

VANDERBIJLPARK. - 'n Bebarste waterpyp en water wat soos 'n rivier in die straat af stroom, was vanoggend omstreeks 05:45 waarskynlik die oorsaak daarvan dat 'n motoris beheer oor sy voertuig verloor en teen die sypaadjie gebots het.

Die ongeluk het op die hoek van Christiaan de Wet- en Latrobestraat in SE1 gebeur. Die 29-jarige man was onderweg werk toe, toe die ongeluk gebeur het.

Hoewel hy ‘n harde hou weg het na die lugsak van die motor ontplooi het met impak , is hy nie erstig beseer nie. Sy motor is egter beskadig.

Dis hoe die straat vroegoggend gelyk het kort na die ongeluk. Foto’s: Shane Pretorius
Nog foto’s van hoe die omgewing en paaie lyk weens die waterlek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button